Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, David Maynier, het die aankondiging deur die minister van Toerisme verwelkom dat bykomende kamera’s en hommeltuig-tegnologie ingespan gaan word om die veiligheid van besoekers aan die Tafelberg Nasionale Park te verbeter.

Smile 90.4FM | Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, David Maynier, het die aankondiging deur die minister van Toerisme verwelkom dat bykomende kamera’s en hommeltuig-tegnologie ingespan gaan word om die veiligheid van besoekers aan die Tafelberg Nasionale Park te verbeter.

Smile 90.4FM
Source: Smile 90.4FM